Neriah's Light
2026 Nina Smit Dagboek - Dagbeplanner Blomme - Hardeband
2026 Nina Smit Dagboek - Dagbeplanner Blomme - Hardeband
Couldn't load pickup availability
Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.
Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• ’n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 180 x 120 mm, hardeband met ’n lint om jou plek aan te dui
Product Information
Category : Dagbeplanners
Language : Afrikaans
Author : Nina Smit
Audience : Women
Page Count : 384
Format : Hardcover
Sub Category : Vroue / Nina Smit
Size : 180 mm x 120 mm x 23 mm
Share




