Skip to product information
1 of 5

Neriah's Light

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Bruin Kunsleer Bybel Grootdruk

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Bruin Kunsleer Bybel Grootdruk

Regular price R 500.00 ZAR
Regular price Sale price R 500.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers. Hierdie grootdruk-uitgawe beskik oor die volgende kenmerke:

  • Die volledige teks van Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 in dubbelkolom-uitleg.
  • 13-punt lettergrootte
  • Teksverse vir spesifieke behoeftes soos beproewings, eensaamheid, treur en twyfel.
  • Bybellees-plan om die Bybel in een jaar deur te lees.
  • Verpakking: "Sleeve".

Product Information

Category : Afrikaans 1953 Vertaling

SKU : 9780638011067

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Material : Imitation Leather

Color : Brown

Audience : Men

Page Count : 1496

Format : Flexcover

Sub Category : Standard Bible

Preferred Bible Bag Size : No Preferred Bible Bag Size

Size : 243 mm x 173 mm x 37 mm

View full details