Skip to product information
1 of 6

Neriah's Light

My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters (Sagteband)

My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters (Sagteband)

Regular price R 115.00 ZAR
Regular price Sale price R 115.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!

Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenketikette wat ingekleur en uitgeknip kan word – perfek om iemand se dag op te kikker.

• Bekende Bybelverse sal 5- tot 8-jarige dogters bekendstel aan van God se kosbaarste beloftes vir sy kinders.
• 40 volblad-illustrasies.
• 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette om in te kleur.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Favorite Bible Verses Coloring for Girls.

Product Information

Category : Inkleurboeke

SKU : 9780638009460

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Color : Purple / Lavender

Audience : Kids

Page Count : 104

Format : Paperback

Sub Category : Kinders

Size : 257 mm x 184 mm x 11 mm

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
View full details