Skip to product information
1 of 4

Neriah's Light

'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)

'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)

Regular price R 129.00 ZAR
Regular price Sale price R 129.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.
Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:

• antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel
• interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek
• visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou
• hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies
• woordverklarings
• vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk

Product Information

Category : Kinders

Language : Afrikaans

Author : Dave Strehler

Audience : Kids

Page Count : 380

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 8-12 Jaar

Size : 245 mm x 171 mm x 16 mm

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
View full details